Inskrywings NOU OOP vir 2026!!!!!!!
Inskrywings NOU OOP vir 2026!!!!!!!

Ons is oop vir 4 maande tot 5 jaar.

Ons voorsien ontbyt om 08:00 , ‘n versnappering om 10:00, gebalanseerde middagete om 12:00 en ‘n versnappering om 15:00. Die spyskaart is goedgekeur deur 'n Geregistreerde Dieetkundige Sonique Bruce-Smith.
Goeie rus tyd vir die klein ligaam is gewoontlik tussen 12 :00 en 14:00.


Ons volg die ELDA Kurrikulum om n lekker Speelgebaseerde kurrikulum vir elke kind te gee.

Baba klas is nou OOP van 4 maande af en is beperk.
Inskrywings NOU OOP vir 2026 en is beperk. 13 spasies nog oop!!!!!
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.