Inskrywings NOU OOP vir 2026!!!!!!!

  • Tuisblad
  • Iets oor ons
  • Wat ons aanbied
  • Fooie en Registrasie
  • Foto's
  • Kontak ons
  • More
    • Tuisblad
    • Iets oor ons
    • Wat ons aanbied
    • Fooie en Registrasie
    • Foto's
    • Kontak ons
  • Tuisblad
  • Iets oor ons
  • Wat ons aanbied
  • Fooie en Registrasie
  • Foto's
  • Kontak ons

iets oor Safaripark Kleuterskool

Ons Visie

Ons Visie

 Safaripark Kleuterskool, gestig in 2025 deur Naas Venter en Mariska Swart, is ’n warm en liefdevolle leeromgewing waar elke kind gesien, gehoor en gekoester word.
Ons missie van dag een af is om ’n veilige, stimulerende plek te skep waar klein ontdekkers met selfvertroue kan groei en ontwikkel.
By Safaripark is leer ’n avontuur — vol sorg, kreatiwiteit en ’n sterk grondslag vir die toekoms. . 

Ons Visie

Ons Visie

Ons Visie

Ons visie is om nuuskierigheid, kreatiwiteit en sosialisering by ons kleuters te bevorder, met `n fokus op speelgebaseerde leer en praktiese aktiwiteite. 

Ons glo dat elke kind uniek en spesiaal is, en ons is daartoe verbind om hul individuele behoeftes en belangstellings te ondersteun. 

Ons Missie

Safaripark bied:

Safaripark bied:

Om kleuters die ruimte te gee om individueel te groei en mylpale te bereik in `n liefdevolle en veilige omgewing om sodoende holistiese kleuters na die Laerskool te stuur.

Safaripark bied:

Safaripark bied:

Safaripark bied:

  • Speelgebaseerde kurrikulum wat verkenning en ontdekking aanmoedig
  • `n Lae leerder-tot-onderwyser-verhouding om persoonlike aandag en sorg te verseker
  • `n Veilige en gesonde omgewing wat fisiese en emosionele welstand bevorder
  • Gebalanseerde etes om te verseker dat kleuters die nodige voedingstowwe inkry wat hulle nodig het vir groei en ontwikkeling 


Copyright © 2025 Safaripark Kleuterskool - All Rights Reserved.


Powered by

Aankondigings

Baba klas is  nou OOP van 4 maande af en is beperk. 


Inskrywings NOU OOP vir 2026 en is beperk. 13 spasies nog oop!!!!!

kom loer

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept