Safaripark Kleuterskool
Kleuters van 18 maande tot 5 jaar welkom
Ons visie is om nuuskierigheid, kreatiwiteit en sosialisering by ons kleuters te bevorder, met `n fokus op speelgebaseerde leer en praktiese aktiwiteite.
Ons glo dat elke kind uniek en spesiaal is, en ons is daartoe verbind om hul individuele behoeftes en belangstellings te ondersteun.
Om kleuters die ruimte te gee om individueel te groei en mylpale te bereik in `n liefdevolle en veilige omgewing om sodoende holistiese kleuters na die Laerskool te stuur.
Indien daar enige vrae is rakende geleentheid om deel te word van ons skool en sy programme, voel vry om ons `n boodskap te stuur. Ons kom terug na u toe so gou as moontlik.
28 Suzet Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, South Africa
Maandae - Vrydae
06:30 - 17:30
Openbare vakansie dae
en
Desember skoolvakansie gesluit
Kontak ons asseblief by admin@safaripark.co.za as jy nie 'n antwoord op jou vraag kan kry nie.
Maandag tot Vrydag: 06h30 tot 17h30
Ons voorsien ontbyt om 08:00 , ‘n versnappering om 10:00, gebalanseerde middagete om 12:00 en ‘n versnappering om 15:00. Die spyskaart is goedgekeur deur 'n Geregistreerde Dieetkundige Sonique Bruce-Smith.
REGISTRASIE FOOI R1000
HALFDAG (6:30 – 13:00) R 2300
VOLDAG (6:30 – 17:30) R 2500
HALFDAG (6:45 – 13:00) 3 dae per week R 1400
VOLDAG (6:45 – 17:30) 3 dae per week R 1700
Ons vat 2 keer per week ook en kan kwotasie uitwrk op navrae.
ELDA Kurrikulum
We specialize in processing, loading and transportation of all ferrous and non-ferrous grades scrap material.
Fortifying Safety, Unlocking Growth
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.